Die Seemeeu

Die Seemeeu

2019 Comedy 16 VSL 120 min

Hierdie Suid-Afrikaanse drama word gedryf deur konflik en tragedie. ‘n Bekende aktrise bring haar minnaar, ‘n suksesvolle skrywer, saam wanneer sy vir haar broer en seun gaan kuier. Dis ‘n situasie wat lei tot groot spanning.

Directed by: Christiaan Olwagen
Starring: Marius Weyers, Rolanda Marais, Sandra Prinsloo

Rent for R25

Premium, Compact & Compact Plus will get it for R25 if they link their smartcards.
Movies rented online will not be transferred to Explora or PVR