Attempting to log in...
n Parapleeg wat vasgevang is in sy woonstel en in die skuld is by ‘n ‘loan shark’, sien hoe ‘n moord gepleeg word. Hy besluit om die skuldiges af te pers.
Directed by: Nosipho Dumisa Starring: Amrain Ismail-Essop, Ephram Gordon, Irshaad Ally