Attempting to log in...
Ná die verbrokkeling van haar verhouding pak 'n student in die klein dorpie Potchefstroom haar tasse vir die liggies van Londen. 'n Lewensveranderende avontuur wag op haar.
Directed by: Andre Velts Starring: Kenley Swart, Marguerite van Eeden, Sean-Marco Vorster